Luister aanlyn
Luister op DStv
Luister op jou selfoon
Volg ons op Facebook
 
Radiokansel Oudiostroom Hulp

Luister op u rekenaar

Radiokansel kan nou met al hierdie verskillende programme op die Internet geluister word:

  • Windows Media Player

  • Winamp

  • iTunes

  • QuickTime Player

Kliek die betrokke program waarmee u graag wil luister om dit van die Internet af te laai en te installeer. Onthou om asseblief die korrekte weergawe vir u betrokke bedryfstelsel af te laai.

Windows Bedryfstelsel Apple Mac Bedryfstelsel
Windows Media Player (Laai af & installeer asseblief die nuutste weergawe vir u betrokke Windows Bedryfstelsel) Windows Media Player
Winamp Winamp (Lees eers hier voor u hierdie opsie wil kies.)
iTunes iTunes
QuickTime Player QuickTime Player

Luister met Windows Media Player

  1. Wanneer u klaar die jongste weergawe van Windows Media Player afgelaai en geïnstalleer het, kan u hier kliek om die stroom oop te maak.

  2. U sal die venster soos die figuur aandui sien, die stroom sal konnekteer en begin speel.

Luister met Winamp

  1. Wanneer u klaar Winamp afgelaai en geïnstalleer het, maak die program oop.

  2. Gaan na die boonste File opsie. Gaan na File --> Play URL.

  3. Tik hierdie link net so in die boksie: http://78.129.146.199:8000/

  4. Druk Open.

  5. Die speler sal konnekteer en u sal Radiokansel hoor.

Luister met iTunes

  1. Wanneer u klaar iTunes afgelaai en geïnstalleer het, maak die program oop.

  2. Gaan na Advanced --> Open Audio Stream.

  3. Tik hierdie link net so in die boksie: http://78.129.146.199:8000/

  4. Druk OK.

  5. Die speler sal konnekteer en u sal Radiokansel hoor.

Luister met QuickTime Player

  1. Wanneer u klaar QuickTime afgelaai en geïnstalleer het, maak die program oop.

  2. Gaan na File --> Open URL...

  3. Tik hierdie link net so in die boksie: icy://78.129.146.199:8000

  4. Druk OK.

  5. Die speler sal konnekteer en u sal Radiokansel hoor.

Kontak gerus Anette van Schalkwyk by avds@radiokansel.co.za indien daar enige vrae is.

 

Gaan Na
Belê in die Koninkrykswerk van God
Kontak Kliëntediens
Opdateer jou luisteraar- / kliëntinligting
Ander maatskappye wat met Radiokanse ge-assosieer word
Adverteer op die lug of aanlyn
Radiokansel Beradingsdiens
Gaan na ons aanlyn inkopie winkel
Vertroulikheidsbeleid/Bepalinge & Voorwaardes     Radiokansel © 2011. Alle regte voorbehou