Radiokansel Damesoggend

Radiokansel se damesoggend wat gewoonlik in September plaasvind, word hierdie jaar op 21 Mei gehou.

Die gasspreker is Roland Gaspar met gaskunstenaar Este Geldenhuys.

Francois Botha en Izaan Steenkamp sal die musiek behartig en Francois is ook die gasheer van die geleentheid.

Dit vind plaas by Utopia Place in Lynnwoodweg, Pretoria.


Vir besprekings kontak Letsie van der Bank by (012) 334-1284.

 

Soek: