<% @ language="VBScript" %> ::..RADIOKANSEL - AM657 - JOU REISGENOOT IN DIE SOEKE NA SINVOLHEID - TOER NA ISRAEL 2012..::
Luister aanlyn
Luister op DStv
Luister op jou selfoon
Volg ons op Facebook
 
Israel Toer 2012!

Radiokansel se volgende toer na Israel vind weer vanaf 28 April tot 7 Mei 2012 plaas.

Dr. Roelf en Alta Petersen, wat jare lank in Israel gewoon het, is weer die toerleiers. Hulle glo dit gaan 'n puik toer wees, wat groot geestelike waarde sal inhou.

Bespreek asseblief vroegtydig!

Indien u navraag wil doen, skakel asb vir Braam Steyn (Stargate) by (011) 918-7567 vir meer besonderhede.

   
Gaan Na
Belê in die Koninkrykswerk van God
Kontak Kliëntediens
Opdateer jou luisteraar- / kliëntinligting
Ander maatskappye wat met Radiokanse ge-assosieer word
Adverteer op die lug of aanlyn
Radiokansel Beradingsdiens
Gaan na ons aanlyn inkopie winkel
Vertroulikheidsbeleid/Bepalinge & Voorwaardes     Radiokansel © 2011. Alle regte voorbehou