|
|
![]() |
|
||||
|
|
|
|||||
![]() |
|
|||||
|
|
||||||
|
|
||||||
|
Vertroulikheidsbeleid / Bepalinge & Voorwaardes |
||||||
|
Wat Is Ons Vertroulikheidsbeleid? Radiokansel erken die privaatheid van sy besoekers, kliente en ondersteuners, daarom sal ons u persoonlike inligting nie aan ander maatskappye, organisasies of individue beskikbaar stel sonder u toestemming nie. Radiokansel maak gebruik van “cookies”, wat skadelose teksleers is wat op u rekenaar gestoor word wanneer u ons webtuiste besoek. Wat is Ons Veiligheidsbeleid? Virtual Card Services verwerk alle kredietkaarttransaksies. Alle kredietkaarttransaksies is gekodeer in 128 bis “Secure Socket Layers (SSL)”. Die maatskappy se registrasiedokumente en die webwerf se geregistreerde naam is aangeteken en geverifieer deur Thawte. Sodoende word die kaarthouer en handelaar verseker dat niemand VCS kan namaak om sodoende private inligting te kry nie. Virtual Card Services verbind homself om ‘n veilige aanlyn diens te verskaf. Alle kodering is ooreenkomstig internasionale standaarde. Kodering word gebruik om persoonlike inligting wat gestuur word tydens aanlyn transaksies te beskerm. Virtual Card Services se Internet bedieners word beskerm deur “firewalls” en indringopsporingsdienste. Die handelaar het nie toegang tot die kredietinligting nie. Virtual Card Services is gedurig besig om sy sekuriteitsmaatreëls te hersien en verbeter soos die hedendaagse tegnologie verander. Watter Bepalinge En Voorwaardes Geld Vir Hierdie Webwerf?
Wat Is Ons Omruilings- & Terugbetalingbeleid? Terugbetalings sal na goeddunke van die bestuur van die maatskappy geskied. Indien u verdere vrae het, is u welkom om ons te kontak. Hulp / Ondersteuning Vir enige tegniese hulp kontak gerus vir Anette van Schalkwyk by
(012) 334-1200 of e-pos:
avds@radiokansel.co.za. |
||||||
|
|
|
|||||
|
|
|
|
|
|||
|
|
|
|||||
|
|
||||||
|
|
|
|
|
|
|
|