<%@ language="VBScript" %> ::..RADIOKANSEL - AM657 - JOU REISGENOOT IN DIE SOEKE NA SINVOLHEID - BERADINGSVERWYSINGSLYS..::
Luister aanlyn
Luister op DStv
Luister op jou selfoon
Volg ons op Facebook
 
Beradingsverwysingslys

Radiokansel stel die verwysingslys beskikbaar vir kliënte wat Bybelse berading en/of ander hulp benodig.

Kliënte word daarop gewys dat hulle op eie verantwoordelikheid gebruik maak van persone en instansies op die verwysingslys, en dat Radiokansel nie aanspreeklik is vir die hulp of die gevolge van die hulp wat van sodanige indiwidue of organisasies ontvang word nie.

Hulpverleners wat op die verwysingslys wil dien, kan aansoek doen by berading@radiokansel.co.za

Wenke of aanbevelings oor persone landswyd wat op die lys kan dien, word verwelkom. Omdat Radiokansel 'n Christelike uitsaaier is, verkies ons dat die berader/hulpverlener 'n Bybelse beradingsbenadering en –praktyk het.

Terugvoer aan Radiokansel oor die gehalte van hulp deur persone/instansies op die verwysingslys word verwelkom. Stuur gerus vir ons e-pos by berading@radiokansel.co.za

Ons behou onsself die reg voor om die lys deurlopend na goeddunke aan te pas.

Kliek hier vir die verwysingslys.

29 November 2011

Gaan Na
Belê in die Koninkrykswerk van God
Kontak Kliëntediens
Opdateer jou luisteraar- / kliëntinligting
Ander maatskappye wat met Radiokanse ge-assosieer word
Adverteer op die lug of aanlyn
Radiokansel Beradingsdiens
Gaan na ons aanlyn inkopie winkel
Vertroulikheidsbeleid/Bepalinge & Voorwaardes     Radiokansel © 2011. Alle regte voorbehou