<%@ language="VBScript" %> ::..RADIOKANSEL - AM657 - JOU REISGENOOT IN DIE SOEKE NA SINVOLHEID - BY ATKV BUFFELSPOORT 29 MEI 2011..::
Luister aanlyn
Luister op DStv
Luister op jou selfoon
Volg ons op Facebook
 
ATKV Buffelspoort 29 Mei 2011

<< Terug

Radiokansel het Sondagoggend, 29 Mei by die ATKV oord Buffelspoort naby Rustenburg gaan kuier. Die Citrusfees het daar plaasgevind oor die naweek en ons het deel gevorm van die ATKV Christusfees wat Sondagoggend om 10:00-12:00 plaasgevind het. Leon Ferreira, Oom Karoolus en Lente was die gaskunstenaars en 'n saamgestelde Radiokansel orkes onder leiding van Francois Botha het die lofprysing en aanbidding gelei.

Hier is 'n paar foto's van die geleentheid.

 

 

 

Gaan Na
Belê in die Koninkrykswerk van God
Kontak Kliëntediens
Opdateer jou luisteraar- / kliëntinligting
Ander maatskappye wat met Radiokanse ge-assosieer word
Adverteer op die lug of aanlyn
Radiokansel Beradingsdiens
Gaan na ons aanlyn inkopie winkel
Vertroulikheidsbeleid/Bepalinge & Voorwaardes     Radiokansel © 2011. Alle regte voorbehou