<%@ language="VBScript" %> ::..RADIOKANSEL - AM657 - JOU REISGENOOT IN DIE SOEKE NA SINVOLHEID - SOTHEMBA KERSPARTYTJIE 9 DESEMBER 2011..::
Luister aanlyn
Luister op DStv
Luister op jou selfoon
Volg ons op Facebook
 
Sothemba Kersparty vir wees- en kwesbare kinders

<< Terug

Sothemba het op 09 Desember hulle jaarlikse Kersparty vir wees- en ander kwesbare kinders gevier. Hulle het 150 kinders, sowel as hulle versorgers na die partytjie genooi.

Radiokansel se Gemeenskapsbou Inisiatief (GBI) het R30 000 aan Sothemba AIDS Action geskenk en het die tjek tydens die Kersparty wat by die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie in Bellville-Suid gehou is, oorhandig

Radiokansel is onder andere deur Kosie Burger en Marthie Duvenhage verteenwoordig. Die vrywilligers het met die kinders gespeel, met die glybaan gehelp en dit saam met die kinders geniet.

Hoop is oorwinning!

Hier is 'n paar foto's wat geneem is.

 

 

Gaan Na
Belê in die Koninkrykswerk van God
Kontak Kliëntediens
Opdateer jou luisteraar- / kliëntinligting
Ander maatskappye wat met Radiokanse ge-assosieer word
Adverteer op die lug of aanlyn
Radiokansel Beradingsdiens
Gaan na ons aanlyn inkopie winkel
Vertroulikheidsbeleid/Bepalinge & Voorwaardes     Radiokansel © 2011. Alle regte voorbehou