<%@ language="VBScript" %> ::..RADIOKANSEL - AM657 - JOU REISGENOOT IN DIE SOEKE NA SINVOLHEID - SKENKING VAN 16 REKENAARS..::
Luister aanlyn
Luister op DStv
Luister op jou selfoon
Volg ons op Facebook
 
Radiokansel skenk 16 rekenaars aan a skool in Mamelodi

<< Terug

Radiokansel, in samewerking met Ibhubesi Information Technologies, het 16 rekenaars aan Bajabulile Laerskool in Mamelodi geskenk. Die rekenaars is oorhandig aan die leerlingraad op Donderdag, 26 Januarie 2012.

"Hierdie gulhartige skenking sal leerders nou in staat stel om toegang tot rekenaargeletterdheidslesse te hê. Baie dankie, Radiokansel en Ibhubesi Information Technologies!", het Mnr. Peter Moabelwa, hoof van die skool gesê.

Op al die rekenaars is Windows XP Professional bedryfstelsel geïnstalleer. Radiokansel wil graag Ibhubesi Information Technologies bedank vir hul betekenisvolle bydrae.

Hier is 'n paar foto's wat geneem is.

 

 

Gaan Na
Belê in die Koninkrykswerk van God
Kontak Kliëntediens
Opdateer jou luisteraar- / kliëntinligting
Ander maatskappye wat met Radiokanse ge-assosieer word
Adverteer op die lug of aanlyn
Radiokansel Beradingsdiens
Gaan na ons aanlyn inkopie winkel
Vertroulikheidsbeleid/Bepalinge & Voorwaardes     Radiokansel © 2011. Alle regte voorbehou