HandsFeetAfr

PulpitAppBanner

Potgooie (Podcasts)
Luister na ons nuutste potgooie
Beradingsafdeling
(012) 334-1320 / berading@radiokansel.co.za

Jongste Nuus

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
Prev Next
Laai nou die nuwe 'app' af

Laai nou die nuwe 'app' af

Radiokansel, Radio Kaapse Kansel en die I AM Jeug beweging het nou elkeen hul eie toepassing!Om die nuwe toep (app) af te laai, besoek die 'store' op jou foon, soek vir "Radiokansel" en laai die toep af met ons logo.Vir Radio Kaapse Kansel se toep, soek net vir "Radio Cape Pulpit" en laai die toep af met die logo.Vir die I AM Jeugbeweging toep, soek net vir "I AM Youth", en laai die toep af met die I AM logo.

Kry nou jou kopie van Dagbreek met God deur Ds Johann Els

Kry nou jou kopie van Dagbreek met God d…

Kontak vir Letsie van der Bank by letsie@radiokansel.co.za / (012) 334-1284 om nou jou kopie te bestel.

Kersliedere by Kerslig - Drie Riviere

Op 26 November 2017 is dit tyd vir Radiokansel 657AM se Kersliedere by kerslig in die Vaal Driehoek. Om die 20ste Kerssangdiens te vier sal Mathys Roets as hoofkunstenaar optree en Oom Karolus en Lente gaan die kinders vermaak. Dr Izak Burger bring hierdie jaar die Woordbediening. Die fees word vanjaar by die Dick Fourie Stadion, h/v Kliprivierrylaan en Houtkopweg - Drie Riviere, gehou. Bring jou kombers en piekniekmandjie en geniet die aand saam vriende en familie. Kerse ten bate van...

Kerssangdiens - 26 November

"Vir ons is 'n Seun gebore, aan ons is 'n Seun gegee..." Kom vier die geboorte van ons Verlosser met 'n buitengewone Kerssangfees aangebied deur Radiokansel en Lewende Woord Centurion, op die hoek van Lyttleton- & Adam Tasstraat in Clubview op Sondag, 26 November om 18:00. Herleef die Kersverhaal soos dit met sang en kore uitgebeeld word. Vir meer inligting kontak Letsie by 012 334 1284 of letsie@radiokansel.co.za

Digitale Radio in Suidelike Afrika

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
Prev Next
MEDIA RELEASE - 2017 DRM Enterprise Award (Africa) goes to Radio Pulpit 657AM

MEDIA RELEASE - 2017 DRM Enterprise Awar…

Radio Pulpit 657AM (member of the Pulpit Media Group) is pleased to announce that the Station and its digital radio development partner, Broadcom International, have jointly received the 2017 DRM Enterprise Award (Africa) for their contribution in actively promoting the DRM standard in Southern Africa. This was announced by the DRM Consortium at the International Broadcasting Convention in Amsterdam, Netherlands on 15th September 2017. Digital Radio Mondiale™ (DRM) is the universal, openly standardised digital broadcast system for all broadcasting frequencies. The...

Radio Pulpit broadcasts Christian progra…

Radio Pulpit, member of the Pulpit Media Group (PMG) has made a second DRM channel available from the Radio Pulpit DRM test facility at Kameeldrift, Pretoria.  The Christian station is performing DRM trials under a temporary license from ICASA and has been broadcasting its programs since July 2014 on the   1440 kHz frequency. Dr Roelf Petersen, Group MD of PMG and Chairperson of DRMSA (Digital Radio Mondiale, Southern Africa) confirmed that the transmissions of the BBC is now being co-transmitted as...

Analogue vs Digital in Gaborone, Botswa…

On 27 July 2014 Chris Joubert made a recording comparing the 657AM 50kW analog signal from Meyerton to the new 12kW DRM 1440 kHz signal in Kameeldrift, Pretoria, while he visited Gaborone in Botswana, which is more than 400 kilometers away from the transmitters. {mp3}DRMBotswanaRecording{/mp3}

Why digital radio?

Why digital radio?

Just when you have tuned in to your favourite program on 657AM and you really do not want to miss the special guest's reply, you pass the bright yellow car on your left, while aiming for the lane on the right. In front of you the next bridge across the road towers from side to side. And then it happens...  all you hear is a disturbing GGGGG...  The sound becomes clear again, in time to hear the familiar jingle play...

Why look forward to DRM?

Why look forward to DRM?

With Radio Pulpit's 25kW Digital Radio Mondiale (DRM) transmitter your listening experience will be enhanced through:Crystal clear audio quality with stereo and 5.1 surround sound. Now you can show the kids how it is done!  A wider choice - Up to four programs can be transmitted on one frequency, making multilingual programs possible. At first programs will be simulcast in analogue and digital so that everyone has a change to migrate over to digital radio at their own convenience; A robust signal...

New Digital Radio Mondiale™ (DRM) Platfo…

The DRM Consortium is expanding its activities with the launch of a new DRM Platform in Southern Africa. The objectives of the DRM Consortium's Southern Africa DRM Platform, a voluntary group without financial aims, are to coordinate the various industry stakeholders in the countries of Southern Africa interested in DRM, to stimulate the introduction and roll-out of DRM broadcasts and to demonstrate a business case for producing and selling DRM radio sets or auxiliary devices. The DRM Platform in Southern Africa...

Die Woord vir Vandag

1 Samuel 16:7 NLV 
2017-11-21Geskryf deur Bob en Debby Gass
Belydenis van 'n geheime sondaar (5)
Die pastoor en skrywer John MacArthur sê: 'Jesus se uitleg van die wet is 'n verwoestende slag vir die leuen dat 'n mens se beeld alles is. Geheime sondes is veral afskuwelik omdat: 1) God die hart sien. As ons besef dat Hy die enigste toeskouer daarvan is, sal ons minder geneig wees om dit geheim te hou. Dis dwaas om te dink dat jy sonde ongedaan kan maak deur dit privaat te hou. Dis veral dwaas om te dink dat jy beter as ander mense is omdat jy privaat sondig. Dit is die dwaasste om jou sondes weg te steek. 'Wie sy oortredings verswyg, sal nie voorspoedig wees nie...' (Spreuke 28:13 NLV). 2) Sondige gedagtes uit dieselfde plek as sondige dade ontstaan. Toe Jesus gesê het dat haat dieselfde gewig as moord dra en dat begeerte die kern van owerspel is, het Hy bedoel dat daar geen verskil in die mate van sonde is nie - dus het 'n persoon wat begeer geen reg om verhewe bo die persoon wat owerspel pleeg, te voel nie. Die feit dat iemand sulke gedagtes het bewys dat hy of sy in staat is om immorele dade te pleeg en iemand wat sy broer haat, het reeds moord wat in sy hart skuil. 3) Skynheiligheid weggesteekte sonde vererger. Skynheiligheid brand jou gewete en stel die pad oop vir ander sondes wat jou karakter verniel. Wanneer iemand vir jou probeer vertel dat voorkoms alles is, moet dit nie glo nie. Jou geheime lewe is 'n toets vir jou karakter. As jy wil weet wie jy regtig is, kyk na jou private lewe. Kyk dan in die spieël van God se Woord en laat Hom toe om die gedagtes en bedoelinge van jou hart te openbaar en te korrigeer.'
Deel hierdie op Twitter | Deel hierdie op Facebook
Skakels na Bybelverse:You Version
Eerste Rekord | Vorige Rekord | Volgende Rekord | Laaste Rekord
Teken in

ACMNABUE

 

  • ListenForLongerBanner
sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006