Menu

Radiokansel

Tuis

Radiokansel Facebook Radiokansel Twitter

A+ A A-

DropByDrop2018Afr

Beradingsafdeling
(012) 334-1320 / berading@radiokansel.co.za
Potgooie (Podcasts)
Luister na ons nuutste potgooie

Jongste Nuus

Prev Next

Toer na Israel 2018

Kliek hier vir die toerplan en hier vir die registrasievorm.

Laai nou die nuwe 'app' af

Radiokansel, Radio Kaapse Kansel en die I AM Jeug beweging het nou elkeen hul eie toepassing! Om die nuwe toep (app) af te laai, besoek die 'store' op jou foon, soek vir "Radiokansel" en laai die toep af met ons logo. Vir Radio Kaapse Kansel se toep, soek net vir "Radio Cape Pulpit" en laai die toep af met die logo. Vir die I AM Jeugbeweging toep, soek net vir "I AM Youth", en laai die toep af met die I AM logo.

Kry nou jou kopie van Dagbreek met God d…

Kontak vir Letsie van der Bank by letsie@radiokansel.co.za / (012) 334-1284 om nou jou kopie te bestel.

Digitale Radio in Suidelike Afrika

MEDIA RELEASE - 2017 DRM Enterprise Awar…

Radio Pulpit 657AM (member of the Pulpit Media Group) is pleased to announce that the Station and its digital radio development partner, Broadcom International, have jointly received the 2017 DRM Enterprise Award (Africa) for their contribution in actively promoting the DRM standard in Southern Africa. This was announced by the DRM Consortium at the International Broadcasting Convention in Amsterdam, Netherlands on 15th September 2017. Digital Radio Mondiale™ (DRM) is the universal, openly standardised digital broadcast system for all broadcasting frequencies. The...

Why digital radio?

Just when you have tuned in to your favourite program on 657AM and you really do not want to miss the special guest's reply, you pass the bright yellow car on your left, while aiming for the lane on the right. In front of you the next bridge across the road towers from side to side. And then it happens...  all you hear is a disturbing GGGGG...  The sound becomes clear again, in time to hear the familiar jingle play...

Why look forward to DRM?

With Radio Pulpit's 25kW Digital Radio Mondiale (DRM) transmitter your listening experience will be enhanced through: Crystal clear audio quality with stereo and 5.1 surround sound. Now you can show the kids how it is done!    A wider choice - Up to four programs can be transmitted on one frequency, making multilingual programs possible. At first programs will be simulcast in analogue and digital so that everyone has a change to migrate over to digital radio at their own convenience; A robust signal...

ACM   NAB  Unashamedly Ethical

Godfrey Moabi

My naam is Godfrey Gaolatlhe Moabi. Ek is getroud met 'n pragtige vrou, Petunia Moabi en God het ons geseën met twee seuns. Ek is gebore in Lehurutshe en het in Madikwe naby Rustenburg skoolgegaan.

My radiolewe het reeds op skool begin. Ek het my gunsteling aanbieders nagemaak en het gedroom om self eendag 'n aanbieder te wees. Na skool het ek gaan studeer in die uitsaaiwese. Ek het vir verskeie gemeenskapstasies in Johannesburg gewerk voordat ek by Radiokansel in 1997 aangesluit het.

Vinnige Vrae...

Wat wou jy graag word toe jy klein was?
My passie vir radio het op 'n baie jong ouderdom gekom. Ek het na Radio Tswana geluister waar Ds. Sello Phiri mense gebel het en met hul gek geskeer het. Ek het toe vir my ma gesê: "Mamma, ek gaan eendag op die radio wees." Ek het later van plan verander omdat baie mense my ontmoedig het. Ek het toe besluit om 'n busbestuurder te word tot my onderwyser met my geraas het! Ek het toe maar my drome vir myself gehou. As mense my sou vra wat my toekomsplanne was, het ek gesê dat ek gaan 'n busbestuurder word en hulle was bly vir my maar diep binne myself het ek geweet dat ek graag op radio wil wees.

Wat is jou gunsteling kos?
Dit is 'n moeilike een... Gebraaide hoender, aartappelslaai met mayonnaise (vir wat dit werd is: enige slaai met romerige mayonnaise) en Griekse slaai. Mmmm lekker!

Sal jy "bungi jump" as jy die kans kry?
Vir seker ja, solank die toue veilig vas is.

Wat is jou gunsteling dier?
Luiperds is net te pragtig!

Wie is die een persoon met wie jy graag 'n onderhoud wil voer maar het nog nie die voorreg gehad nie?
Nelson Mandela en ons sal net praat oor vergifnis, asseblief tog net nie politiek nie!

Gaan Na

Skakel met ons

ProudlySA

bg-004
bg-006
bg-003
bg-002
bg-001
bg-005