Marketing

'n Bemarker sal jou besoek

Voltooi asseblief die volgende sodat 'n bemarker u kan besoek

Naam: E-posadres: Fisiese adres: Kontaknommer:

Kontak Bemarking

Voltooi asseblief die vorm hieronder. Ons wil graag van jou hoor.

Naam: E-posadres: Posadres: Poskode: Boodskap: Tel/Sel:

Advertensies

Radio

Kontak gerus vir Melt de Vos by melt@radiokansel.co.za of Wilma van Schalkwyk by wilma@radiokansel.co.za vir die jongste tariewe.

Publikasies

Radiokansel het nou net een publikasie genaamd Die Woord vir Vandag met al die inligting.

Radiokansel publiseer Die Woord vir Vandag en The Word for Today. Indien u ’n advertensie kontrak teken kom u advertensie outomaties in beide publikasies. Vir meer inligting kontak Melt de Vos by melt@radiokansel.co.za, (012) 334-1389.

Televisie

Navrae: Melt de Vos by melt@radiokansel.co.za

Internet

Standaard grootte advertensie baniere of knoppies is op ons webblad beskikbaar.

Ondersteun Radiokansel

Raak vandag finansieel betrokke by Radiokansel en belê so in die Evangelieboodskap oor die radio!

Kies asseblief die opsie wat u pas:

2 Korintiërs 9:6,7,8

"Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie want God het die blymoedige gewer lief. En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk."

Kontak asseblief Kliëntediens by (012) 334-1200 of gospel@radiokansel.co.za vir enige navrae.

Bemarking & Fondsinsameling

Kontak asseblief die Hoofkantoor van Radiokansel, of ons streekskantoor indien u graag ’n vennoot in hierdie bediening wil word en:

HOOFKANTOOR
Pretoria
Posbus 3436
PRETORIA
0001
SUID-AFRIKA

Tel: (012) 334-1200
Faks: (012) 334-1400
Sel: 082 234 3336
E-pos: bemarking@radiokansel.co.za  

KAAP
Kaapstad
Tel: (021) 917-7000 (Kantoor)
Faks: (021) 914 1351
E-pos: kosie@radiokansel.co.za

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006