Menu

Radiokansel

Tuis

Radiokansel Facebook Radiokansel Twitter

A+ A A-

Gemeenskapsprojekte

Radiokansel 657AM en 729AM Kaapse Kansel staan in vennootskap met verskeie gemeenskappe en die sakesektor. Hierdeur skenk ons aandag aan die troumatiese werklikhede van gemeenskappe en word 'n daaglikse metgesel vir diegene wat miskien vergete is.

Ons Gemeenskapbou-inisiatief (GBI) is 'n nasionale program wat daarop gemik is om gemeenskappe te bemagtig en op te hef; dit word deur die sakegemeenskap befonds en deur Radiokansel geadministreer. As jy, as 'n sakevennoot, by hierdie inisiatief betrokke wil raak, kontak This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Die geïdentifiseerde vennootskapgebiede sluit die volgende in:

  • Jeugleierskapontwikkeling
  • Geletterdheid- en vaardigheidsopleiding
  • Ondernemingsontwikkeling
  • Gevangenisbediening
  • Waag-om-om-te-gee-projekte

HOOP VIR AFRIKA

UCBLogo

Radiokansel is meer as net 'n radiostasie. Saam met United Christian Broadcasters Africa (UCB Africa) bring ons die boodskap van Hoop aan duisende mense in Suid-Afrika en Afrika. Radiokansel se vennootskap met UCB Africa bemagtig ontluikende Christelike Afrika-radiostasies met nuwe uitsaai-ateljees, opleiding, tegniese raad en bystand.

Gaan Na

Skakel met ons

ProudlySA

bg-004
bg-006
bg-003
bg-002
bg-001
bg-005