Logo

Jeugberading

Kansel Media Groep gee geleentheid vir kinders en jong volwassenes (10 - 25 jaar oud) om vertroulik met 'n berader te praat en Bybelse raad te kry.

Persone wat spesifiek met 'n jeugberader wil praat, kan van Maandag tot Saterdag tussen 18:00 - 22:00 skakel.

Die WhatsApp nommer is: 071 679 4302.

'n Berader kan ook per e-pos geskakel word by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

In 'n noodgeval skakel ons 24/7 telefoonberadingsdiens by 012 334 1320

Vir enige navrae, skakel gerus ons Beradingsdiens by 012 334 1320 of e-pos ons by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Radiokansel © 2018 Alle regte voorbehou.