Logo

Berading

ABBO (Assosiasie vir Bybelse Berading en Opleiding) is  deur  Kansel Media Groep gekontrakteer om  'n Bybelse oorbruggingsberadingsdiens te lewer vir die kliënte van Radiokansel en Kaapse Kansel.

Ons beraders staan gereed om jou en jou gesin te help 24 uur per dag, 7 dae per week. Skakel ons by 012 334 1320, WhatsApp by 0769619749 of stuur 'n e-pos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Jy kan ook sms, tweet, WhatsApp of 'n boodskap via Facebook stuur. Jy is welkom om van hierdie vriendelike, gratis diens gebruik te maak.

Kontak die I AM-jeugberaders by:
WhatsApp - 071 679 4302

Radiokansel © 2018 Alle regte voorbehou.