NuweDagBanner

PulpitAppBanner

Potgooie (Podcasts)
Luister na ons nuutste potgooie
Beradingsafdeling
(012) 334-1320 / berading@radiokansel.co.za

Jongste Nuus

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Prev Next
Laai nou die nuwe 'app' af

Laai nou die nuwe 'app' af

Radiokansel, Radio Kaapse Kansel en die I AM Jeug beweging het nou elkeen hul eie toepassing!Om die nuwe toep (app) af te laai, besoek die 'store' op jou foon, soek vir "Radiokansel" en laai die toep af met ons logo.Vir Radio Kaapse Kansel se toep, soek net vir "Radio Cape Pulpit" en laai die toep af met die logo.Vir die I AM Jeugbeweging toep, soek net vir "I AM Youth", en laai die toep af met die I AM logo.

Kry nou jou kopie van Dagbreek met God deur Ds Johann Els

Kry nou jou kopie van Dagbreek met God d…

Kontak vir Letsie van der Bank by letsie@radiokansel.co.za / (012) 334-1284 om nou jou kopie te bestel.

Digitale Radio in Suidelike Afrika

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
Prev Next
MEDIA RELEASE - 2017 DRM Enterprise Award (Africa) goes to Radio Pulpit 657AM

MEDIA RELEASE - 2017 DRM Enterprise Awar…

Radio Pulpit 657AM (member of the Pulpit Media Group) is pleased to announce that the Station and its digital radio development partner, Broadcom International, have jointly received the 2017 DRM Enterprise Award (Africa) for their contribution in actively promoting the DRM standard in Southern Africa. This was announced by the DRM Consortium at the International Broadcasting Convention in Amsterdam, Netherlands on 15th September 2017. Digital Radio Mondiale™ (DRM) is the universal, openly standardised digital broadcast system for all broadcasting frequencies. The...

Radio Pulpit broadcasts Christian progra…

Radio Pulpit, member of the Pulpit Media Group (PMG) has made a second DRM channel available from the Radio Pulpit DRM test facility at Kameeldrift, Pretoria.  The Christian station is performing DRM trials under a temporary license from ICASA and has been broadcasting its programs since July 2014 on the   1440 kHz frequency. Dr Roelf Petersen, Group MD of PMG and Chairperson of DRMSA (Digital Radio Mondiale, Southern Africa) confirmed that the transmissions of the BBC is now being co-transmitted as...

Analogue vs Digital in Gaborone, Botswa…

On 27 July 2014 Chris Joubert made a recording comparing the 657AM 50kW analog signal from Meyerton to the new 12kW DRM 1440 kHz signal in Kameeldrift, Pretoria, while he visited Gaborone in Botswana, which is more than 400 kilometers away from the transmitters. {mp3}DRMBotswanaRecording{/mp3}

Why digital radio?

Why digital radio?

Just when you have tuned in to your favourite program on 657AM and you really do not want to miss the special guest's reply, you pass the bright yellow car on your left, while aiming for the lane on the right. In front of you the next bridge across the road towers from side to side. And then it happens...  all you hear is a disturbing GGGGG...  The sound becomes clear again, in time to hear the familiar jingle play...

Why look forward to DRM?

Why look forward to DRM?

With Radio Pulpit's 25kW Digital Radio Mondiale (DRM) transmitter your listening experience will be enhanced through:Crystal clear audio quality with stereo and 5.1 surround sound. Now you can show the kids how it is done!  A wider choice - Up to four programs can be transmitted on one frequency, making multilingual programs possible. At first programs will be simulcast in analogue and digital so that everyone has a change to migrate over to digital radio at their own convenience; A robust signal...

New Digital Radio Mondiale™ (DRM) Platfo…

The DRM Consortium is expanding its activities with the launch of a new DRM Platform in Southern Africa. The objectives of the DRM Consortium's Southern Africa DRM Platform, a voluntary group without financial aims, are to coordinate the various industry stakeholders in the countries of Southern Africa interested in DRM, to stimulate the introduction and roll-out of DRM broadcasts and to demonstrate a business case for producing and selling DRM radio sets or auxiliary devices. The DRM Platform in Southern Africa...

Die Woord vir Vandag

1 Korintiërs 1:27 NLV 
2017-12-15Geskryf deur Bob en Debby Gass
Doen wat God vir jou sê (5)
So lank as wat jy mense se goedkeuring nodig het, word God beperk in dit wat Hy deur jou kan doen. Geloof is die gewilligheid om simpel te lyk. Dit is hoekom geloof hand aan hand met nederigheid gaan. Noag het simpel gelyk deur 'n boot in die woestyn te bou. Sara het simpel gelyk toe sy op die ouderdom van negentig swangerskapklere gekoop het. Moses het simpel gelyk toe hy die farao gevra het om sy slawe te laat gaan. Die Israelitiese weermag het simpel gelyk waar hulle om Jerigo marsjeer en trompette blaas. Dawid het simpel gelyk waar hy Goliat met 'n kettie aangeval het. Die wyse manne het simpel gelyk toe hulle 'n ster gevolg het. Petrus het simpel gelyk toe hy in die middel van 'n storm uit die boot geklim het. Jesus het weerloos gelyk waar hy halfnaak aan die kruis gehang het. Die resultate spreek egter vir hulself. Noag het die vloed oorleef. Sara het aan Isak geboorte gegee. Moses het die Israeliete uit Egipte gelei. Die mure van Jerigo het ineengestort. Dawid het Goliat verslaan. Die wyse manne het die Messias gevind. Petrus het op die water geloop. Jesus het uit die dood opgestaan. Daar kom 'n tyd wat jy moet ophou om in die veiligheid van die bekende te bly. Jy moet die ark bou, of ten minste 'n paar bome plant of planke saag! Geloof is om op te tree asof God alreeds ons gebede beantwoord het, selfs wanneer, soos in Noag se geval, dit 120 jaar neem. Jesus het gesê, 'Daarom verklaar Ek vir julle, alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang, mits julle God daarmee vertrou' (Markus 11:24 NLV). Wat het God vir jou gesê om te doen? Begin dit doen!
Deel hierdie op Twitter | Deel hierdie op Facebook
Skakels na Bybelverse:You Version
Eerste Rekord | Vorige Rekord | Volgende Rekord | Laaste Rekord
Teken in

ACMNABUE

 

  • ListenForLongerBanner
sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006