Hande & Voete

"Moenie versuim om goed te doen en wat julle het, met mense in nood te deel nie. Dit is hierdie soort offers wat God se hart bly maak". Heb 13:16

Ons vennootskap met jou maak 'n daadwerklike verskil in mense se lewens. Dankie dat jy ons 'hande en voete' is wat mense met die Woord van God, liefde en omgee aanraak.  Met jou hulp bring ons hoop, genesing en versoening aan vele mense.

Kyk hieronder hoe ons, saam met jou, al reeds 'n verskil kon maak...

Display # 
Title
Sakke vol Hoop
Bursaries to students
Vrede Projek
eDeaf
Komberse aan Freedom Farm
Refilwe Community Centre
Re-Boile Early Learning Centre and Aftercare
Shaday Ebenezer Enterprise
The Potato Foundation
POPUP AET Learners' Sponsorship
sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006