Menu

Radiokansel

Tuis

Radiokansel Facebook Radiokansel Twitter

A+ A A-

Hande & Voete

Komberse aan Freedom Farm - Inligting

<<< Terug

ff3Radio Kaapse Kansel het in samewerking met Quinton Adams van die Freedom Farm plakkerskamp, komberse van die luisteraars gaan oorhandig. Hierdie komberse was broodnodig vir gesinne wat in die koue en nat weer gehelp moes word. Ons het ongeveer 80 komberse gaan oorhandig.

 

ff4

ff5

Gaan Na

Skakel met ons

ProudlySA

bg-004
bg-006
bg-003
bg-002
bg-001
bg-005