Kerssangdiens - 26 November

"Vir ons is 'n Seun gebore, aan ons is 'n Seun gegee..."

Kom vier die geboorte van ons Verlosser met 'n buitengewone Kerssangfees aangebied deur Radiokansel en Lewende Woord Centurion, op die hoek van Lyttleton- & Adam Tasstraat in Clubview op Sondag, 26 November om 18:00.

Herleef die Kersverhaal soos dit met sang en kore uitgebeeld word.

Vir meer inligting kontak Letsie by 012 334 1284 of letsie@radiokansel.co.za

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006