Damesoggend 2017/05/19

Op 19 Mei 2017 het Radiokansel ons jaarlikse damesoggend gehad.

Dr Gustav Gous was ons spreker en Lisa Katzke het ons betower met haar pragtige stem.

Ons sien definitief uit na volgende jaar!

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006