Kansel Media Groep vat hande met Boere In Nood en Hoop Gras Projek

Kansel Media Groep bedank graag Boere in Nood, Hoop Gras Projek en al ons luisteraars om 'n verskil te kon maak in boere se lewens.

Die span het op 15 Maart 2016 die voer afgelewer.

 

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006