Logo

Deel jou getuienis

Bring Eer aan God se Naam deur jou kort en kragtige getuienis (maksimum 3 min lank) te deel met ander gelowiges op die luggolwe van Radiokansel.

Skakel Wynand by (012) 334-1256 of epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  vir 'n afspraak om jou getuienis op te neem, telefonies of in ons ateljees en word so gehoorsaam aan Hebreers 13:15.

Heb. 13:15 "Laat ons dan onophoudelik deur Jesus aan God 'n offer van lof bring, diƩ lippe wat sy Naam bely."

Radiokansel © 2018 Alle regte voorbehou.