Laai nou die nuwe 'app' af

Radiokansel, Radio Kaapse Kansel en die I AM Jeug beweging het nou elkeen hul eie toepassing!

RKAppBanner

Om die nuwe toep (app) af te laai, besoek die 'store' op jou foon, soek vir "Radiokansel" en laai die toep af met ons logo.

CPAppEmailBanner

Vir Radio Kaapse Kansel se toep, soek net vir "Radio Cape Pulpit" en laai die toep af met die logo.

IAMAppBanner

Vir die I AM Jeugbeweging toep, soek net vir "I AM Youth", en laai die toep af met die I AM logo.

CPAppStores

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006