Past. Sylvester Makhuvele

Past. Sylvester Makhuvele

Ek is getroud met Mokgadi Bridget en ons het twee wonderlike kinders Rirhandzu (dogter) en Risima (seun). Ek is die bevestigde senior-pastoor by "Community Bible Church Pretoria" in Atteridgeville, en 'n gelisensieerde huweliksbeampte.

Na ek wedergebore is op 'n jong ouderdom by Mapayeni (Giyani) het ek 'n groot passie ontwikkel om die gebroke elemente van ons gemeenskap te motiveer en te bemagtig deur berading, preke en te leer van God se Woord.

Vinnige Vrae...

Wat wou jy graag word toe jy klein was?
Ek wou graag 'n pastoor en 'n prokureur word. Ek is gelukkig wat vir die eerste twee jaar op universiteit het ek Regte studeer en daarna Teologie. Nou is ek 'n pastoor maar het regsagtergrond.

Wat is jou gunsteling kos?
Pap & vleis.

Sal jy "bungi jump" as jy die kans kry?
Ek dink nie so nie.

Wat is jou gunsteling dier?
Ek hou van alle diere, om hul maniere dop te hou. Maar ek hou van honde die meeste.

Wie is die een persoon met wie jy graag 'n onderhoud wil voer maar het nog nie die voorreg gehad nie?
Biskop Noel Jones

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006