Thomson Mashakeni

Thomson Mashakeni

Ek is wedergebore in 1986 op 19-jarige ouderdom. Die reis was aangenaam al was daar laagtepunte. Ek is getroud met Joyce en ons is geseënd met 2 seuns, Thomson Junior en Bright. Ek wou nog altyd 'n radio-aanbieder wees en my droom het waar geword. Ek het in 1998 by Radiokansel aangesluit.

Vinnige Vrae...

Wat wou jy graag word toe jy klein was?
Ek wou graag 'n onderwyser wees. Nadat ek skool voltooi het, het ek Engels en Omgewingswetenskap by 'n laerskool in die omgewing gegee. My tweede keuse was radio wat later gebeur het.

Wat is jou gunsteling kos?
Pap & hoender.

Sal jy "bungi jump" as jy die kans kry?
Nee.

Wat is jou gunsteling dier?
Honde.

Wie is die een persoon met wie jy graag 'n onderhoud wil voer maar het nog nie die voorreg gehad nie?
President Jacob Zuma.

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006