Wanda Bam

Wanda Bam

Naas haar gesin en haar besondere liefde vir diere en die veld, is haar passie om vroue, maar veral jongmense, lewe te laat kies, ongeag omstandighede en stukkende verledes en tesame om agente van karakterbou, positiewe groei en ontwikkeling op te lei vir die toekoms in 'n land waarvoor sy 'n groot liefde en lojaliteitsbesef het.

Haar totale lewensmotivering is om presies in God se tydsbepaling die maksimum uit elke oomblik vas te gryp en bewustelik en vreesloos te leef uit dankbaarheid vir elke oomblik van LEWE.

Ps 45:18 sê: "Mag deur my lied, die roem van U naam oor geslagte strek, sodat nasies U vir altyd sal prys!" 

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006