Logo

Programverkope

Dit is vir Radiokansel 'n voorreg om deur middel van programverkope 'n diens aan ons luisteraars te lewer. As u belangstel om 'n CD van 'n program te bekom, stuur 'n e-pos met die besonderhede van die program (naam/aanbieder/tyd waar moontlik), aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.. U kan ons ook skakel by (012) 334 1200. Die CD's is beskikbaar teen R35 elk.

Posgeld is as volg:

  • 1 – 2 CD's = R15
  • 3 – 7 CD's = R25

  • 8 – 11 CD's = R30

  • 12 & more CD's = R45

Indien u die CD's by ons kantore in Kilnerpark kom afhaal, is die prys slegs R35 per CD.

Radiokansel © 2018 Alle regte voorbehou.