Radio

VisiothonDag1

En die 2015 MTN Gemeenskapstasie van die jaar is... Radiokansel!

Jy het dit moontlik gemaak. Jou gebed en finansiële ondersteuning maak van Radiokansel en Kaapse Kansel stasies wat mense se lewens deur die Woord van God verander. So maak ons, ons merk.

Sal jy ons tydens Visiothon 2015 ondersteun? Ons het jou hulp nodig.

Kliek hier om 'n donasie te gee.

Ondersteun die Kansel Visiothon 27-29 Mei.

VisiothonDag3

Visiothon 2015 - Ons is daar vir jou!

Ons maak ons merk met bekroonde gemeenskapsprojekte. Tydens die Maak jou Merk veldtog, het jy gewys jy gee om... daarom het ons die 2015 MTN Toekenning vir beste gemeenskapsprojek verwerf.

Jy maak 'n enorme verskil.

Sal jy ons help om dieselfde te doen?

Kliek hier om 'n donasie te gee.

Ondersteun die Kansel Visiothon 27-29 Mei.

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006