Advertensies

Radio

Kontak gerus vir Melt de Vos by melt@radiokansel.co.za of Wilma van Schalkwyk by wilma@radiokansel.co.za vir die jongste tariewe.

Publikasies

Radiokansel het nou net een publikasie genaamd Die Woord vir Vandag met al die inligting.

Radiokansel publiseer Die Woord vir Vandag en The Word for Today. Indien u ’n advertensie kontrak teken kom u advertensie outomaties in beide publikasies. Vir meer inligting kontak Melt de Vos by melt@radiokansel.co.za, (012) 334-1389.

Televisie

Navrae: Melt de Vos by melt@radiokansel.co.za

Internet

Standaard grootte advertensie baniere of knoppies is op ons webblad beskikbaar.

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006