Radiokansel Tuis List Bullet Luister aanlyn
List Bullet Luister op DStv Oudio 182
List Bullet Luister op jou selfoon
 
 
Radiokansel Lojaliteitskaart

Luisteraars en ondersteuners van RADIOKANSEL het die unieke geleentheid om aansoek te doen vir 'n RADIOKANSEL MasterCard kredietkaart. Dit is die kredietkaart wat meer as net die gewone voordele van 'n kredietkaart bied - dit ondersteun RADIOKANSEL ook in sy missie om die Woord te verkondig.

Elke keer as u hierdie kredietkaart gebruik, maak ABSA 'n kontantskenking aan RADIOKANSEL, sonder dat dit u 'n sent kos.

Voeg vandag nog die daad by die woord en doen aansoek vir jou eie RADIOKANSEL MasterCard kredietkaart. Só kan jy op meer as een manier by jou gunsteling radiostasie ingeskakel bly.

Voltooi gerus die onderstaande vorm om te reël dat ons vir u meer inligting en 'n aansoekvorm stuur.

 *=required.

*Jou Naam:  
*Telefoon:  
E-pos:  
Posadres:  
Poskode:  

 

 

Gaan Na
Belê in die Koninkrykswerk van God
Kontak Kliëntediens
Opdateer jou luisteraar- / kliëntinligting
Ander maatskappye wat met Radiokanse ge-assosieer word
Adverteer op die lug of aanlyn
Radiokansel Beradingsdiens
Gaan na ons aanlyn inkopie winkel
Vertroulikheidsbeleid/Bepalinge & Voorwaardes     Radiokansel © 2013. Alle regte voorbehou