Druk asseblief die vorm en pos na voltooiing aan Radiokansel by Posbus 3436, Pretoria, 0001 OF faks: (012) 334-1400.
|
RADIOKANSEL DEBIETORDER |
![]() |
| VAN: | |
| Naam:
..................................................................................................... TITEL, VOORLETTERS EN VAN |
|
| Posadres:
........................................................................................................................ ....................................................................................................................... ....................................................................................................................... ......................................................................... Poskode: .............................. |
|
| Tel (W):
.................................................... (H):
...................................................... (S): ...................................................(E-pos): ................................................. |
|
| ID No:
|
|
| MY OOREENKOMS VIR GEREELDE FINANSIëLE ONDERSTEUNING | |
| MERK ASB. WAT VAN TOEPASSING IS: | |
|
Hierdie is my eerste
debietorderopdrag vir Radiokansel
|
|
| DIE BESONDERHEDE VAN MY REKENING IS SOOS VOLG: | |
|
MERK DIE TIPE REKENING: Tjek
|
|
| Naam van rekeninghouer: .................................................................................................. | |
| Naam van bank: ............................................... Taknaam: ............................................... | |
| Rekeningnommer: ............................................. Takkode: ................................................ | |
| Bedrag: R ................................. in woorde: ..................................................................... | |
|
Ek versoek u hiermee om my
rekening by bostaande bank (of enige ander bank of tak waarheen ek my
rekening mag oorplaas) maandeliks/jaarliks te debiteer vanaf
................................................... 20
................................. Alle sodanige onttrekkings uit my
rekening deur u sal behandel word asof dit deur my persoonlik onderteken
is. Ek verstaan dat die onttrekking wat hiermee gemagtig word deur 'n rekenaar verwerk sal word, en dat die besonderhede van elke onttrekking op my bankstaat gedruk sal wees. Bankkoste in verband met hierdie debietorderopdrag sal deur my betaal word. Hierdie magtiging kan deur my skriftelik gekanselleer word. Ek verstaan egter dat ek nie op enige terugbetaling van bedrae geregtig sal wees wat Radiokansel onttrek het terwyl hierdie magtiging van krag was nie.
_____________________________ _________________________ |
|