Dra 'n lied op aan iemand!!

Radiokansel het nou nog meer waarde toegevoeg tot hul programme. Nou kan jy 'n Afrikaanse of Engelse gospel lied opdra aan iemand!!

Skakel in elke Dinsdagmiddag saam met Sipho en Mpho en elke Donderdagmiddag saam met Sipho en Izaan om 14:00.

Vul net die vorm hieronder in en kliek op "Stuur" en jou inligting sal by ons Musiekdepartement uitkom.
*Alle velde moet asseblief ingevul word

Kies asseblief jou tipe versoek:

 

Soek: