|
Radiokansel is enige tyd, enige plek beskikbaar - op jou selfoon!
Hierdie fasiliteit het nou nog meer uitgebrei en daar is nou drie
maniere waarop luisteraars na hulle gunsteling programme kan luister enige plek in die
węreld waar hulle met hul selfone na die Internet kan konnekteer.
|
Windows Media Player |
Hierdie opsie kan gebruik word wanneer jou selfoon Windows
Mobile hardloop soos die HTC, Sprint Samsung Intrepid, Samsung
SCH-i220,
Samsung Omnia, Sony Ericsson Xperia X2, ens. Besoek asseblief
ons webwerf met jou selfoon om hierdie opsie te gebruik. |
|
QuickTime Player |
Hierdie opsie is vir fone
wat met hierdie program kan werk soos die iPhone. Besoek
asseblief ons webwerf met jou selfoon om hierdie opsie te
gebruik. |
|
iTunes |
Hierdie opsie is vir fone
wat met hierdie program kan werk soos die iPhone, Motorola ROKR,
Motorola E790 ens. Besoek asseblief ons webwerf met jou selfoon
om hierdie opsie te gebruik. |
|