|
Radiokansel het nou
sy eie radiokanaal op DStv!!
Om te luister, doen
die volgende:
- Druk "TV
Guide" op die afstandbeheer.
- Kies "Music
& Radio".
- Kies kanaal
182; dit is Radiokansel.
- Druk "OK".
- Om weer
terug te keer na die programme op DStv:
- Druk
"TV" op die afstandbeheer twee keer.
- Kies
DStv.
- Druk
"OK".
Vir die nuutste
dekodeerders:
- Druk "Shift"
en dan die "TV" knoppie vir direkte toegang
na die oudiokanale.
- Druk 182 om
na Radiokansel toe te gaan.
- Om na die
DStvkanaal wat u laaste gekyk het terug te
keer, druk die "TV" knoppie.
Vir enige
tegniese, rekening en program navrae, skakel
gerus u naaste Multichoice sentrum:
- 083 900 DSTV
(3788) (VAS tariewe geld)
-
Johannesburg: (011) 289-2222
- Pretoria:
(012) 422-2222
- Kaapstad:
(021) 508-2222
- Durban:
(031) 710-2222
-
Port-Elizabeth: (041) 395-2222
-
Bloemfontein: (051) 503-2222
|