Luister aanlyn
  Luister op DStv
  Luister op jou selfoon
  Volg ons op Facebook
 
Spektrum - Donderdag 29 Julie 2010

Vanmiddag in Spektrum om 16:45 praat Josie Raath met Gretha Wiid. Luister gerus wat Gretha sê as mense en selfs mense uit kerkgeledere sê dat sy te veel oor seks praat en selfs sê dat sy nie aan 'n gemeente verslag doen nie. Josie Raath vra vir haar 'n paar moeilike vrae voor die Worthy Woman Conference in Augustus.

 

Gaan Na
Belê in die Koninkrykswerk van God
Kontak Kliëntediens
Opdateer jou luisteraar- / kliëntinligting
Ander maatskappye wat met Radiokanse ge-assosieer word
Adverteer op die lug of aanlyn
Radiokansel Beradingsdiens
Gaan na ons aanlyn inkopie winkel
Vertroulikheidsbeleid/Bepalinge & Voorwaardes     Radiokansel © 2010. Alle regte voorbehou