|
Radiokansel het vanaf 1 Februarie 2010 'n splinternuwe uitsaaiskedule!
Kyk uit vir hierdie nuwe opwindende
programme!!
| Dag |
Tyd |
Naam |
Waaroor handel die program? |
| Sondag |
09:00 |
Openbaring
Insigte |
Program deur Pastoor Alan Platt van Doxa Deo wat spesifieke lering gaan
bring oor spesifieke boeke van die Bybel, met nuwe openbaring. |
| Sondag |
11:30 |
Ecclesia |
Hierdie is 'n inligtingsprogram beskikbaar gestel aan al ons strategiese vennote. Die
kerke kan direk met hul lidmate gesels en nuus rondom die kerke oordra. |
| Dinsdag |
08:45 |
Die avonture van
Norman |
'n
Nuwe kinderprogram saam met Erich Postimus. |
| Saterdag |
14:00 |
Play the Dream |
'n Progam wat vir ons vervaardig word met onderhoude en inligting rondom
die sokker węreldbeker 2010. |
| Saterdag |
12:00 |
Jump for Joy |
Engelse musiekprogram met agtergrond en onderhoude van kunstenaars
aangebied deur Angela Reed. |
Kliek die betrokke dag hieronder om die nuwe programskedule te sien:
Sondag
Maandag
Dinsdag
Woensdag
Donderdag
Vrydag
Saterdag
|