Radiokansel Luisteraardienste

Beste Radiokansel Luisteraar

Ons bied verskeie dienste aan ons luisteraars. Hier onder is 'n vorm wat u kan invul en kies watter diens u versoek. U kan ook enige kommentaar hier skryf. Alle inligting verskaf, word konfidensieel hanteer.

Kies asseblief die diens wat u graag wil hê

U kontakbesonderhede: Naam:

E-posadres:

Kontak my i.v.m. finansiële ondersteuning (donasie / debietorder):
Kontak my i.v.m. 'n testament:

Ek wil met 'n berader gesels:

Ek wil aansoek doen vir 'n Radiokansel Kredietkaart:

Hier is my kommentaar oor die radioprogramme:

Ek het 'n algemene navraag:

 

Soek: