Radiokansel Tuis List Bullet Luister aanlyn
List Bullet Luister op DStv Oudio 182
List Bullet Luister op jou selfoon
 
 
Ondersteun Radiokansel

Raak vandag finansieel betrokke by Radiokansel en belê so in die Evangelieboodskap oor die radio!

Kies asseblief die opsie wat u pas:

Persoonlike besoek van 'n bemarker. Indien u graag pesoonlik 'n donasie wil oorhandig, kan 'n bemarker u besoek.

Elektroniese donasie: skenk 'n donasie deur middel van u kredietkaart

Elektroniese debietorder: stel 'n debietorder in op u kredietkaart

Donasie vir die Woord vir Vandag boekie met u kredietkaart

Debietordervorm: druk 'n debietordervorm om in te vul

Radiokansel Lojaliteitskaart: doen aansoek vir u eie Radiokansel kredietkaart

2 Korintiërs 9:6,7,8

"Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie want God het die blymoedige gewer lief. En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk."

Kontak asseblief Kliëntediens by (012) 334-1200 of gospel@radiokansel.co.za vir enige navrae.

Gaan Na
Belê in die Koninkrykswerk van God
Kontak Kliëntediens
Opdateer jou luisteraar- / kliëntinligting
Ander maatskappye wat met Radiokanse ge-assosieer word
Adverteer op die lug of aanlyn
Radiokansel Beradingsdiens
Gaan na ons aanlyn inkopie winkel
Vertroulikheidsbeleid/Bepalinge & Voorwaardes     Radiokansel © 2013. Alle regte voorbehou