|
 |
 |
|
|
|
|
|
CNW Televisie |
Beste Leser
Radiokansel is meer as net ‘n radiostasie.
Ons vervaardig ook TV programme vir
uitsending op verskeie TV kanale in die vorm
van CNW TV. Hierdie kanale sluit in: die
CSN-kanaal van MNet, KYKNET asook SABC. CNW
TV / Radiokansel was byvoorbeeld die
vervaardiger van die gewilde Gospel Gold
musiek program op SABC1 vir ‘n hele klompie
jare tot en met einde 2009.
Programme wat tans vervaardig word sluit in:
In Pas (KykNet)
CSN International Ministries (MNet)
Heartbeat (MNet)
Kontak ons gerus by
cnwtv@radiokansel.co.za of (012)
667-0407 indien u enige kommentaar or
navraag oor ons programme het.
Vriendelike Groete
Karel Verhoef
CNW TV: Bedryfsbestuurder
|
|
|
|
Vertroulikheidsbeleid/Bepalinge &
Voorwaardes Radiokansel ©
2010. Alle regte voorbehou |