Internet Sales / Internetverkope

Welcome to Radio Pulpit's Internet Sales

Because of the varying shipping costs to overseas countries, this online shopping facility is unfortunately only available to listeners living in South Africa. Should you be situated in another country and are interested in buying something from the catalogue, please feel free to contact our Client Services Department at gospel@radiopulpit.co.za or +27 (12) 334-1200.

For any queries regarding our online shopping please feel free to contact our Client Services Department at gospel@radiopulpit.co.za or +27 (12) 334-1200.

To start shopping, please select a category below.

Welkom by Radiokansel se Internetverkope

As gevolg van die gedurige veranderende versendingskoste na die buiteland is hierdie aanlyn inkopiediens ongelukkig net beskikbaar vir luisteraars wat in Suid-Afrika bly. Indien u in die buiteland woon en tog iets van ons katalogus wil koop, kontak gerus ons Kliëntediensafdeling by gospel@radiokansel.co.za of +27 (12) 334-1200.

Indien u enige navrae het met betrekking tot hierdie aanlyn inkopiediens, kontak gerus ons Kliëntediensafdeling by gospel@radiokansel.co.za of +27 (12) 334-1200.

Om te begin, kies asseblief 'n kategorie hieronder.

R98.00 (Posgeld ingesluit)

Jy het die aangrypende getuienisse oor Radiokansel gehoor en jou hart is geroer. Nóú is 50 van die mees treffende geloofstories vasgevang in dié inspirerende boek sodat jy nie alleen deur die storms van die lewe hoef te gaan nie.

Radio Programmes / Radio Programme CD's

Vertroulikheidsbeleid / Bepalinge & Voorwaardes Privacy Policy / Terms & Conditions