Jou gunsteling
Christen radio stasie
Radiokansel is ‘n gevestigde en relevante media-stem en voorkeur Christen radiostasie in Suid-Afrika, en verder, met meer as vier dekades se uitsaai-ervaring.
Luister Radiokansel Luister Radiokansel Hartklank Luister Radio Pulpit Jikelele
Jou Daaglikse
Reisgenoot
Radiokansel is jou daaglikse reisgenoot vir nuus, musiek, leefstyl en sake, gebaseer op die Woord van God. Ons programme bied advies van kundiges om luisteraars op hul lewensreis te begelei.
Jou pad is vir jou voorberei
Die woord 'voorberei' word van 'n antieke gebruik om dienaars voor 'n koning uit te stuur om dinge vir sy aankoms gereed te maak, afgelei. Die Koning van Konings gaan egter voor sy dienaars uit en berei die pad vir ons voor. Ons weet dit nie...
Sien MeerDie geheim van ware geestelikheid
Christelike spiritualiteit kan in sy kern opgesom word in...
Read More
Luister regstreeks
Waar Jy Ookal Is
Jou gunsteling Christen radiostasie bring vir jou die Woord van God, perspektief en insig vir alle aspekte van die lewe.
Luister
Radiokansel App
Jou Daaglikse Reisgenoot
Gebruik ons radiostasie-toepassing of skakel in op 657AM.—jou betroubare en relevante Christelike radio- en media-inhoudverskaffer.
Laai Af


