Bly "ingeskakel" met ons nuwe WhatsApp-kanaal!

Ons is opgewonde om die bekendstelling van ons nuwe WhatsApp-kanaal aan te kondig! Nou kan jy inspirerende inhoud direk op jou foon ontvang.

Deur ons kanaal te volg, sal jy opbouende dagstukkies, motiverende potgooie en nog baie meer ontvang. Dit is jou daaglikse dosis aanmoediging en inspirasie, in jou handpalm.

Bly op hoogte van ons jongste gebeure, opwindende veldtogte en al die nuus oor jou gunsteling programme en aanbieders. Dit is jou kans om by alles wat Radiokansel bied, betrokke te bly.

Moenie die geleentheid mis om jou daaglikse lewe met betekenisvolle inhoud te verryk nie. Sluit vandag by ons WhatsApp-kanaal aan en wees deel van ons geloof-gemeenskap!