Bybelse Berading

Radiokansel bied ‘n Bybelse beradingsdiens wat op die Woord van God gebaseer is.

Die impak en belangrikheid van ons beradingsdiens is merkwaardig, en daarom vat Radiokansel en Coram Deo hande. Saam wil ons diegene help wat seerkry beleef of advies benodig. Coram Deo is ‘n professionele beradingsdiens wat nie-leerstellige pastorale berading bied.

Daar is verskeie maniere om hulp te kry. U kan afsprake vooraf beplan, hetsy vir persoonlike, aanlyn-, telefoon-, WhatsApp- of e-posberading.

Vul hierdie vorm in om ‘n afspraak te maak.

Kantoorure is weeksdae tussen 08:30 – 13:30. Afsprake word volgens u voorkeur beplan, maar beskikbaarheid van die berader word in gedagte gehou.

Ons bied nie onmiddellike berading of afsonderlike gebedsversoeke aan nie. Gebeds- en ander geloofspraktyke, waar nodig, kan deel van die beradingsreis vorm.

Kantoor kontaknommers:
012 998 9083
012 998 8323
076 135 7367 Toegewyde mobiele kantoortelefoon of WhatsApp

Beradings tye: Regdeur die dag of soos bespreek tussen berader en kliƫnt.

E-pos spesifiek vir die maak van afsprake: appointments@coramdeo.co.za

Algemene navrae per e-pos: info@coramdeo.co.za

Klik hier om met Coram Deo kontak te maak of hier om ‘n afspraak te maak.

Vir gebedsversoeke, stuur ‘n e-pos na gebed@radiokansel.co.za

Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM