Die Woord vir Vandag

Jakobus 4:3 NLV Wanneer jy vir ‘n geliefde se verlossing bid, hoef jy nooit te wonder of dit in God se wil is nie. Sy wil word duidelik in die Skrif uitgespel: ‘want Hy wil dat almal gered word en die waarheid verstaan’ (1 Timoteus 2:4 NLV). Wanneer dit egter by dinge kom wat nie […]


Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM