Virseker

Written by on 29 Apr 2021

Featured
5.001
Contact Information
Auto & General Park , Dainfern, 1 Telesure Laan, Riverglen, Midrand, Gauteng 2191, South Africa
Business Hours
Monday
07:00 - 18:00
Tuesday
07:00 - 18:00
Wednesday
07:00 - 18:00
Thursday
07:00 - 18:00
Friday
07:00 - 18:00
Saturday
07:00 - 14:00
Sunday
Closed
Detailed Information

Wie is ons?

Vir Virseker is daar niks lekkerder as om Afrikaans te praat nie. Dis hoekom ons graag aan alle Afrikaanse sprekendes versekering in Afrikaans wil bring. Maar ons wil ook ons kant bring om die taal te sien groei en voortbestaan, daarom skenk ons elke maand ‘n gedeelte van al ons premies aan die Virseker Trust. Versekeringsprodukte en -voordele in jou taal, want saam verseker ek en jy Afrikaans!

Ons is ‘n trotse produk van Auto & General, jou versekeraar, wat seker maak dat jy die beste premies vir jou Afrikaanse versekering kry. En Solidariteit is ons vennote in die Virseker Trust.

Makelaars

By Virseker probeer ons altyd om jou versekeringspad so gemaklik as moontlik te maak. Dit is juis hoekom Virseker nou aan alle makelaars beskikbaar is. Ons voel dat die voordele wat hulle aan Virseker gaan bied onmeetbaar groot is. Die Virseker makelaars gaan deel van die skakel tussen Virseker en ons kliënte vorm, dus weet hulle so te sé alles van Virseker af en verkies om Afrikaans te praat.

Kontak nou die Virseker makelaarspan om aan te sluit op PPM@Virseker.co.za

Wat ons aanbied

Versekeringsprodukte en -voordele in jou taal, want saam verseker ek en jy Afrikaans! Ons is vir die derde agtereenvolgende jaar as toppresteerder by die South African customer satisfaction index (SA-csi) aangewys en is erken vir die lewering van ‘n klasleidende ervaring in verbruikerstevredenheid.

« of 6 »

Volgens die mees onlangse SA-csi uitslae, het verbruikers ‘n gemiddelde tevredenheidstelling van 80.0 uit 100 aan die korttermynversekeringsbedryf toegeken. Virseker het ‘n punt van 83.2 behaal – ‘n verbetering op hul 2018 telling van 80.7 – wat dit die toppresteerder vir die derde jaar in ‘n ry gemaak het. Virseker het die beste presteer in Waargenome Kwaliteit, sowel as Waargenome Waarde vir Geld in 2019 en het ook die voortou geneem in Regverdige Behandeling van Kliënte. Virseker se kliënte het ook die sterkste lojaliteit teenoor die handelsmerk getoon en was die mees waarskynlike groep om dit vir hulle familie en vriende aan te beveel.

 

Reviews
5.01
5 stars
100%
4 stars
0%
3 stars
0%
2 stars
0%
1 star
0%
Overall rating
5.00
Showing 1 - 1 of 1
Volpunte!
5.0
·
Virseker gee ek 5 punte. Hulle is altyd daar wanneer jy hulle nodig kry. En dan gee Virseker ook Beurse aan kinders wat verder wil studeer. Virseker is die beste. Bepalings en voorwaardes gelees en verstaan.
1 vote

Lees verder

Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM