Visiothon 2020: Ten Spyte Van

Gebeurtenis inligting
Datum: 24 Nov 2020
Tyd: 05:57
Event: https://www.facebook.com/events/378534420233505/
Details

Die uitwerking van COVID-19 op die wêreld is oral sigbaar, of dit nou geestelik, emosioneel of ekonomies is. Saam met Suid-Afrika treur ons hierdie week en dra ons swart armbande. Maar dit is nie waar dit eindig nie! Ten spyte van die moeilike tye sal ons, soos Habbakuk, juig en bly wees in die Here! Saam met jou, versprei ons vlamme van Hoop, loof ons God en verkondig ons Sy goedheid via die luggolwe.

Ons het jou hulp nodig om ‘n boodskap van hoop te versprei sodat hierdie Hoop kan vlam vat in jou huis, ons land en verder.

SMS ‘GIVE’ na 37871, gevolg deur die bedrag wat jy wil skenk. Standaard SMS tariewe geld. Jy kan ook gebruik maak van ons aanlyn donasie opsie.

Add to Google Calendar

Add Now
Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM