Gebed en Bybelse Berading

Gebed

Het u gebed nodig? Ons besef die belangrikheid en impak van gebed daarom het ons hande gevat met gebedsvennote on u by te staan wanneer u dit die nodigste het. U kan ‘n gebedsversoek stuur na:

Berading

Vir gespesialiseerde BETAALDE terapy en beradingsdienste, kontak asseblief Coram Deo.

Kantoorure is weeksdae tussen 08:30 – 13:30. Afsprake word volgens u voorkeur beplan, maar beskikbaarheid van die berader word in gedagte gehou.

Kontaknommers:
Tel: 012 998 9083
Tel: 012 998 8323
Skakel of WhatsApp: 076 135 7367

E-pos vir die maak van afsprake: appointments@coramdeo.co.za

Algemene navrae per e-pos: info@coramdeo.co.za

Klik hier om met Coram Deo kontak te maak of hier om ‘n afspraak te maak.

Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM