Luané Mclachlan


Luané Mclachlan shows

180 Degrees

ONS DRAAI DINGE OM!

180 Degrees Radiokansel 657AM

Luané Mclachlan is die mede-aanbieder van 180 Degrees op Radiokansel 657AM, Radio Kaapse Kansel 729AM en I Am Youth Radio.

Sy het ‘n passie om die Woord van God op nuwe en kreatiewe maniere te deel. Radio is maar een van die mediums wat sy gebruik om die Koninkryk van God bekend te maak. Luané hou van kuns, media en sosiale media en vind vreugde daarin om haarself op ‘n kreatiewe manier uit te druk.

Sy is met haar beste vriend getroud en hulle het ‘n pragtige dogtertjie.



Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM