Zoë George
Zoë George shows
Zoë George is die mede-aanbieder van 180 Degrees op Radiokansel 657AM, Radio Kaapse Kansel 729AM en I Am Youth Radio.
Sy is ‘n regstudent met ‘n liefde vir Jesus en musiek. Haar leuse is:
Vandag is die môre waarvan jy gister gepraat het.