
Baie dankie dat jy die Pennesakkie Gevul met Hoop-inisiatief ondersteun. Jou bydrae sal ons help om 45 jaar van Radiokansel te vier deur in die toekoms van die volgende geslag te belĂȘ en Matrieks daaraan te herinner dat hulle raakgesien, waardeer en ondersteun word. Voltooi asseblief die vorm hieronder.
Nadat jy die bedrag bevestig het, sal jy na die betaalskerm geneem word.
Radiokansel is 'n Nie-Winsgewende Maatskappy, reg no: 2014/052105/08