Geagte Die Woord vir Vandag leser,
Vele poskantore regoor die land is besig om hul deure te sluit en ons vind dat baie van Die Woord vir Vandag dagstukkie boekies nie hul bestemmings bereik nie. Ons wil jou op die beste manier moontlik ondersteun om te verseker dat jou boekie betyds sy bestemming bereik.
Ons voldoen aan die POPI-wet. Ons sal slegs u persoonlike inligting gebruik vir die doel waarvoor u dit gegee het. U sal slegs kommunikasie van ons ontvang waarvoor u ingeteken het. U persoonlike inligting sal nie met enige derdeparty-organisasie gedeel word nie.